Preke

 Datum
Tyd
 Beskrywing
 
Klank (MP3)
Preek (PDF)
           
2020 - 05 - 10
Oggend
Tema: Saam met God deur die depressie... skriflessing: 1 Konings 19 Kernverse: 1 Konings 19:4
2020 - 05 - 03
Oggend
Tema: Jesus is alles in in alles! Skriflessing: 1 Kor. 2:2, Kol. 3:16a, Heb. 12:3 Fokusverse: 1 Kor. 2:2,
2020 - 04 - 26
Oggend
Tema: God regeer my deur gesagsdraers, en daarom onderwerp ek my aan hulle. Ef. 6:1-4 & Rom. 13:1-7 Fokus: Ef. 6:1 & Rom. 13:1
2020 - 04 - 19
Oggend
Tema: God gee vir ons tyd, en Sy redes hoekom ons ons tyd wys moet gebruik. Jak. 4:13-17 Kernverse: Jak. 4:14-15
2020 - 04 - 12
Oggend
Opstandingssondag
2020 - 04 - 05
Oggend
Tema: God ondersteun sy kinders met sy Woord, maar hulle het ook ? verantwoordelikheid ten opsigte van die Woord. Josua 1:1-9 Kernverse: Josua 1:8
2020 - 03 - 22
Oggend
Tema: Dinge wat bo my vermoë is, laat ek aan die Here oor. Skriflesing: Ps. 131:1-3 Kernverse: Ps. 131:1-3
2020 - 03 - 15
Oggend
Tema: Christus bid vir leiers wat aangeval word, en ons moet ook. Perikoop: Luk. 22:31-34 & 39-46 Fokusverse: Luk: 22:31-32, 40, 46
2020 - 03 - 08
Oggend
Tema: Ons bestaan in die eerste plek vir God se eer! Skriflesing: Rom. 11:33-36 Kernverse: Rom. 11:36
2020 - 03 - 01
Oggend
Tema: God sal verheerlik word, daarom kan ons op Hom vertrou. Numeri 13:26-14:25 Fokus: Num 14:11; 17-18
2020 - 02 - 23
Oggend
Tema: Sondag en elke dag is feesdag! - Skrifgedeelte: Heb. 10:19-25 Fokus: Heb. 10:25 HK Sondag 38
2020 - 02 - 16
Oggend
Tema: Om God werklik te ken! Skriflesing: Ef. 1:15 - 22 (83 AV) Kernvers: Ef. 1:16b-17 (83 AV)
2020 - 02 - 09
Oggend
Tema: In ? gesonde gemeente is daar ware bekering by die gemeente en individue. Skriflesing: Open. 2:1-5, 2 Sam 12:7-16 & Ps. 51 (83 AV) Kernverse: Open. 2:4-5, Ps. 51:18-19 (83 AV)
2020 - 02 - 02
Oggend
Tema: Ek sal die Naam van die Here my God altyd met die hoogste eerbied en respek gebruik. Eks. 3:1-15 (83 AV) Fokus: Eks. 3:14-15 & 20:7 HK Sondag 36 V&A 99 & 100
2020 - 01 - 26
Oggend
Tema: Ons verheerlikte Koning Jesus is by ons! Skriflesing: Open. 1:9-20 (83 AV) Kernverse: Open. 1:12, 13a, 20c. (83 AV)
2020 - 01 - 19
Oggend
Tema: Ware vreugde is by die Here alleen! Skriflesing: Ps. 16 Kernverse: Ps. 16:9a, & 11b
2020 - 01 - 05
Oggend
Tema: Julle is die gebou van God. Skriflesing 1 Kor. 3:1 - 23 Fokusgedeelte 1 Kor. 3:9e
2019 - 12 - 22
Oggend
Tema: Die beloofde Koning sal regverdig en betroubaar regeer. Skriflesing Jes 11:1 - 10 Fokusgedeelte Jes 11:1 - 5. DS Johan Jordaan
2019 - 12 - 08
Oggend
Tema: Immanuel – teken van oordeel en verlossing. Skriflesing: Jes. 7:1 - 17 Fokusgedeelte Jes. 7:14
2019 - 12 - 01
Oggend
Tema: Jesus roep almal wat uitgeput en oorlaai is: Kom na My toe! Perikoop: Matt. 11:28-30 Fokus: Matt. 11:28-30
2019 - 11 - 24
Oggend
Tema: In ? gesonde gemeente is daar by verloste gelowiges geestelike selfdissipline en doelgerigtheid.Perikoop: 1 Kor. 1:1-9 & 9:24-27 Fokusverse: 1 Kor. 9:24-27
2019 - 11 - 17
Oggend
Tema: Omdat ek verlos is, sal ek nie beelde van God maak en vereer nie, maar beeld van God wees. Skrifgedeelte: Eks. 20:4-6 Fokus: HK Sondag 35 V&A 96 & 97
2019 - 11 - 10
Oggend
Tema: Jesus verwag opregtheid en berou en bekering aan sy Nagmaalstafel. Skriflesing: Matt. 26:14-16, 20-25, 47-50, 27:3-10. Kernverse: Matt. 26:24-25
2019 - 11 - 03
Oggend
Tema: Omdat ek God se verbond van genade aanvaar, maak ek ook beloftes om mý kant van die verbond na te kom. Perikoop: Gen. 17:1-10, Gal. 3:6-9, 26-29, 4:4-7 Fokusverse: Gal. 3:29
2019 - 10 - 27
Oggend
Tema: In ? gesonde gemeente word dienskneg leiers voortdurend geïdentifiseer, toegerus en bemagtig. Skriflesing: Eksodus 18 Fokusverse: Eksodus 18:19-23
2019 - 10 - 20
Oggend
Tema: Omdat ek verlos is, sal ek geen ander gode hê nie. Skrifgedeelte: Eks. 20:1-3 & Matt. 22:37-40. Fokus: HK Sondag 34
2019 - 10 - 13
Oggend
Tema: In 'n gesonde gemeente is elkeen 'n dissipel, en dissipelskap vind gewoonlik die beste in kleingroepe plaas. Perikoop: Luk 6:12-16 Fokusverse: Luk: 6:12-16 - Ds Marcel Floor
2019 - 10 - 06
Oggend
Tema: Moenie bang wees nie ... dink aan die Here ... en veg. Skriflesing Neh. 4:6 - 23 Fokusgedeelte Neh. 4:14b
2019 - 09 - 22
Oggend
Tema: Geheilig en gestuur. Skriflesing: Joh. 17:9 – 26 Fokusgedeelte: Joh. 17:17-19
2019 - 09 - 15
Oggend
Tema: Omdat Jesus ons uit liefde gewas het, moet ons ook mekaar se voete in liefde was. Skriflesing: Joh. 13:1-17 Kernverse: Joh. 13:1b, 8b en 15. Ds Marcel Floor
2019 - 09 - 08
Oggend
Tema: In ? gesonde gemeente is daar voortdurende bekering in individue en in die leiers en in die gemeente se lewe. Skrifgedeelte: 2 Kron. 7:12-16 & 2 Kor. 7:9-11 Fokus: HK Sondag 33 V&A 88-90 Ds Marcel Floor
2019 - 09 - 01
Oggend
Tema: Ons heilige God wil sondaars wat vergifnis ontvang het, gebruik in sy diens. Skriflesing: Jes. 6 Kernverse: Jes. 6:8 Ds Marcel Floor
2019 - 08 - 25
Oggend
Tema: In ? gesonde gemeente het suiwer Woordverkondiging prioriteit. Skriflesing: 2 Tim. 3:1 – 4:5 Kernverse: 2 Tim. 3:14-17 Ds Marcel Floor
2019 - 08 - 18
Oggend
Tema: Die Here en Sy Gesalfde regeer... wees dan nou verstandig en onderwerp julle. Skriflesing: Ps. 2 Kernverse: Hand 4:24-28, Heb. 5:5, Open. 19:11-16. Ds Marcel Floor
2019 - 08 - 11
Oggend
Tema: n' Gesonde gemeente bly op God se missie vir hulle, met die oog gevestig op God se visie vir hulle. Skriflesing: Nehemia 1-2, Fokusverse: Neh. 2:17-18 & 6:15-16, Marcel Floor
2019 - 08 - 04
Oggend
Tema: Christus stel ons in staat om goeie werke te doen – en die redes hoekom goeie werke noodsaaklik is. Skriflesing: Jak. 2:14-26 Fokusverse: Jak. 2:14 & Kol. 3:9b-10 HK Sondag 32
2019 - 07 - 28
Oggend
Tema: Gebed is prioriteit in ? gesonde gemeente. Skriflesing: Hand. 4:23-31 Kernverse: Hand. 4:31 Ds Marcel Floor
2019 - 07 - 21
Oggend
Tema: Op grond van God se groot ontferming leef ? gesonde gemeente in ? hegte gemeenskap van gelowiges met mekaar. Skriflesing: Rom. 12:1-16 Kernverse: Rom. 12:9a, 10, 13, 15, 16
2019 - 07 - 14
Oggend
Tema: ? Gesonde gemeente gebruik die sleutels van die koninkryk wat Jesus vir ons gegee het. Matteus 16:13-20, Matteus 18:15-18 Fokusverse: Matteus 16:19 & 18:18 & HK Sondag 31
2019 - 06 - 16
Oggend
Skriflesing: Ef. 2:1-10 Fokus: Ef. 2:5-6, DL 3/4:11-12 - Marcel Floor
2019 - 06 - 09
Oggend
Tema: Die gesindheid wat die Heilige Gees in ons werk, waarmee ons na die nagmaal mag en moet kom. Skriflesing: 1 Kor. 11:27-32 Kernverse: 1 Kor. 11:28 HK Sondag 30 V&A 81
2019 - 06 - 02
Oggend
Tema: God is lig, lewe in die lig. - Perikoop: 1 Joh 1, Fokus: 1 Joh 1:1-3
2019 - 05 - 26
Oggend
Tema: Ons leer uit die verlede, maar ons leef nie in die verlede nie. Skriflesing: Open. 2:1-7 Kernverse: Open. 2:4-5 - Marcel Floor
2019 - 05 - 19
Oggend
Tema: Ons elkeen het gawes van die Gees ontvang, tot voordeel van almal. Skriflesing: 1 Kor. 12:4-31 Kernverse: 1 Kor. 12:7 Ds Marcel Floor
2019 - 05 - 10
Oggend
Tema: God is my Redder. Ek vertrou op Hom. - Jesaja 12 - Richard Verreyne
2019 - 05 - 05
Oggend
Tema: As Christen gaan ek heelwaarskynlik ly... hoe moet ek reageer as dit gebeur? - Skriflesing:1 Petrus 4:12-19 Fokusverse:1 Petrus 4:12-19
2019 - 04 - 28
Oggend
Tema: God is regverdig, in beheer en genadig – en dít vra van ons ? geloofsreaksie! - Perikope: Habakuk 1:2-6 & 12-17, 2:2-4 & 20, 3:2 & 17-19 Fokusverse: Habakuk 3:17-19 - Ds Marcel Floor
2019 - 04 - 21
Oggend
Tema: Jesus se spesiale moeite vir ? twyfelaar. Joh. 20:19-29 (83 AV) Kernverse: Joh. 21:27-28 Marcel Floor
2019 - 04 - 19
Oggend
Skriflesing Mark 14:26-42
2019 - 04 - 14
Oggend
Tema: God bevestig met die doop dat sy beloftes vir ons geldig is, ontvang sy beloftes in geloof. Perikoop: Handelinge 2:14-41 Fokus: Handelinge 2:38,39. Prof Gert Breed
2019 - 03 - 24
Oggend
Ds Naas Ferreira - Skriflesing: Handeling 1:9-26
2019 - 03 - 10
Oggend
Tema: Jesus se omgeehart vir sondaarmense. Perikoop: Luk. 19:28-44 Fokusverse: Luk: 19:41 - Marcel Floor
2019 - 03 - 03
Oggend
Tema: Jesus beloof by die doop dat Hy ons met sy bloed én Gees was. Perikoop: Eseg. 36:25-27 Fokus: HK Sondag 26 - Marcel Floor
2019 - 02 - 24
Oggend
Tema: Die geheim van ? lewe vol vreugde en vrede... ten spyte van... Preekskets: Skriflesing: Fil. 4:2-9 Kernverse: Fil. 4:4-9
2019 - 02 - 17
Oggend
Tema: Omdat God alle lewe hoog ag, daarom mag en moet ek myself beskerm... maar op God se manier. Skriflesing: Eksodus 20:13, Matt. 5:21-22, 43-48 Fokus: Heidelbergse Kategismus Sondag 40
2019 - 02 - 10
Oggend
Tema: God se ewigheidsperspektief verander my maatstaf van met wie dit werklik goed gaan. Skriflesing: Ps. 73 (83 AV) Kernverse: Ps. 73:17 (83 AV)
2019 - 02 - 03
Oggend
Tema: God gee die sakramente as tekens en seëls om ons geloof te versterk. Skriflesing:: 1 Tes. 1:4-6, Matt. 26:26-30, Rom. 4:11 (83 Vertaling) Fokus: HK Sondag 25
2019 - 01 - 27
Oggend
Tema: Ons sal ons kinders vertel, sodat hulle kan weet, vertrou en doen. Skriflesing: Ps. 78 (83 AV) Kernverse: Ps. 78:3-7 (83 AV)
2019 - 01 - 20
Oggend
Tema: Is jy ook werklik besorg wanneer daar probleme kop uitsteek in Christus se kerk? Perikoop: Gal. 4:8-20 (83 Vertaling) Fokusverse: Gal. 4:19-20 (83 Vertaling)
2019 - 01 - 13
Oggend
Tema: Die Dankbare verlosde wil God graag dien. Skriflesing: 2 Kon 5:1-19 Teks:2 Kon 5:15
2019 - 01 - 06
Oggend
Tema: God louter ons geloof deur beproewings en gee ons daardeur geloofsekerheid. Skriflesing: 1 Konings 17 Teksverse: 1 Konings 17:22-24
2018 - 12 - 23
Oggend
2018 - 12 - 09
Oggend
Tema: Om werklik ? dissipel van Jesus te word. Luk 5:1 - 11 (83 Vertaling) Fokusverse: Luk: 5:8 - 11 (83 Vertaling)
2018 - 12 - 02
Oggend
Tema: Ons goeie dade. Matt. 5:17-20 & 48, Luk. 17:7-10, Jak. 2:14-17. (83 Vertaling) Fokus: HK Sondag 24
2018 - 11 - 25
Oggend
Tema: Die HERE red ons onder die mees onmoontlikste omstandighede en op sy manier. Skriflesing: Rigters 3:26 - 4:1 & Rigters 5:1-9 Teks: Rigters 3:31
2018 - 11 - 18
Oggend
Tema: Die Nagmaal is ? uitdrukking van ons liefde en eenheid, en ook ? oproep tot liefde en eenheid. Skriflesing: Joh. 15: 9-17 & 17:20-23
2018 - 11 - 11
Oggend
Tema: God kies sy kinders as instrumente in sy hand, en dit is nie altyd maklik om God se instrument te wees nie. Skriflesing: Hand. 9:7-25 (83 AV) Kernverse: Hand. 9:15-16 (83 AV)
2018 - 10 - 28
Oggend
Tema:Nogtans regverdig! - Leraar: Marcel Floor Rom. 3:9-31 (83 Vertaling) Fokusverse: Rom. 3:21-24 (53 Vertaling) HK Sondag 23
2018 - 10 - 21
Oggend
Tema: Ontmoeting met die lewende Here, verander jou hele lewe! Skriflesing: Hand. 9:1-9 (83 AV) Kernverse: Hand. 9:4-5 (83 AV) Leraar: Marcel Floor
2018 - 10 - 14
Oggend
2018 - 10 - 07
Oggend
2018 - 09 - 23
Oggend
Tema: Wat gebeur met my na die dood? Skriflesing: 1 Kor 15:12-23, 35-37, 42-44
2018 - 09 - 16
Oggend
Tema: God red, en daarvan moet ons getuig. Daniël 6 Fokusverse: Daniël 6:26-28
2018 - 09 - 09
Oggend
Tema: Sonder Christus is elkeen geweeg en te lig bevind. Skrifleesing: Daniel 5 Fokusverse: Daniel 5:25-28
2018 - 09 - 02
Oggend
Tema: God kan enige iemand omdraai, en daarom mag ons nooit iemand afskryf nie. Skrifklesing: Daniel 4 Teks: Daniel 4:34-37
2018 - 08 - 31
Oggend
2018 - 08 - 26
Oggend
2018 - 08 - 19
Oggend
Tema: God ken die toekoms... en Sý koninkryk kom! - Daniel 2 (83 Vertaling) Fokusverse: Daniel 2:28 & 44 (83 Vertaling)
2018 - 05 - 27
Oggend
2018 - 04 - 29
Oggend